Quote of the Day

“There are three responses to a piece of design – yes, no, and WOW! Wow is the one to aim for.” - Milton Glaser

ONS SPAN

Bothaville Vleismark is ‘n familiebesigheid wat oor die afgelope 42 jaar gegroei het. Ons span en klante het deel van ons familie geword.

Read More

PRODUKTE

Die besigheid bestaan reeds vanaf 1977! Ons het ‘n reputasie van kwaliteit opgebou en ons verskaf net die beste produkte aan ons klante.

Read More

RESEPTE

Oor die jare heen het ons die gunsteling resepte van familie, vriende, vennote en chefs ontvang, wat gereeld met ons produkte kosmaak.

Read More

Hoekom ons?

Ons heerlike hoë gehalte vleis sal enige ander op kwaliteit, smaak en prys oorskry. Ons personeel is uiters profesioneel, kundig en vriendelik en altyd byderhand om van hulp te wees. Ons verskaf net die beste gehalte vleis teen bekostigbare pryse. Ons streef daarna om die beste diens te lewer in die mark.

Wat ons aanbied

Ons het byna 42 jaar van slagters-ervaring en berei u vleis voor op die manier waarvan u hou. Ons is altyd bereid om in u behoeftes te voorsien. Ons is verskaffers van ‘n verskeidenheid van gehalte beesvleis, varkvleis, lamsvleis en hoendervleis. Ons bied gereeld spesiale aanbiedinge om te verseker dat jou vrieskas vol is en…

Wat maak ons uniek

• Ons fokus op ons klante se behoeftes • Ons respekteer, bemagtig en raak betrokke by ons mense • Ons is toegewyd aan uitnemendheid en volgehoue verbetering • Ons bied ‘n wye verskeidenheid van vleisprodukte • Ons maak vleispakette op volgens u persoonlike behoeftes • Ons lewer af voor u deur